Tag Archives: joernalistiek

My opinie ten opsigte van swak joernalistiek in Suid-Afrika

Ek het die artikel, https://www.facebook.com/groups/ateisafrikaans/170938899760175/?comment_id=170939006426831&offset=0&total_comments=2 , gelees. Eerstens, is die artikel in swak akademies Afrikaans geskryf en tweedens is die gedagtes wat sy opper is nie behoorlik geformuleer nie en derdens ook nie in en met konteks verduidelik nie.   … Continue reading

Posted in Opinie | Tagged , , | Leave a comment